EPISODE · Jun 4, 2026 · 0 MIN
McIlroy mik vir oorwinningin Dublin
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die sesmalige major-kampioen, Rory McIlroy, wil sy heel eerste oorwinning behaal by die PGA-toer se Gedenktoernooi wat vandag by Muirfield Village in Dublin, Ohio, begin. Die Noord-Ier se beste prestasie by die toernooi was in 2016 toe hy gelykop vierde was. McIlroy, wat in April agtereenvolgende seges in Meesterstoernooie behaal het, het erken die uitleg by Muirfield Village bevorder nie noodwendig sy spel nie, en sê sy sukses sal afhang van hoe hy sy natuurlike spel kan aanpas:
Embed this episode
NOW PLAYING
McIlroy mik vir oorwinningin Dublin
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.