Medaljes episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2016 · 4 MIN

Medaljes

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Hoërskool Upington in die Noord-Kaap is vanjaar 120 jaar jonk. Maar wat die skool uniek maak is dat hulle die enigste skool in die land is, waarvan twee oud leerlinge met dapperheidsmedaljes vereer is. Die twee, afgetrede Kolonel Koos Stadler en Hennie le Roux, het aan Hoërskool Upington gematrikuleer in onderskeidelik 1977 en 1980. Hulle is albei destyds grens toe en dit is in hierdie tyd wat hulle met die dapperheidsmedaljes vereer is. Dit was vir hul onbaatsugtige optrede om die lewe van 'n ander te red terwyl hulle hul eie lewe ook op die spel geplaas het. Hoërskool Upington het hulde gebring aan die twee leerlinge deur 'n vertoonkas met die storie agter hulle heldedade, fotos van gebeure uit die oorlog en fotos van die Honoris Crux medaljes, tydens 'n spesiale funksie by die skool te onthul. Spektrum was daar

NOW PLAYING

Medaljes

0:00 4:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 18, 2016.

What is this episode about?

Hoërskool Upington in die Noord-Kaap is vanjaar 120 jaar jonk. Maar wat die skool uniek maak is dat hulle die enigste skool in die land is, waarvan twee oud leerlinge met dapperheidsmedaljes vereer is. Die twee, afgetrede Kolonel Koos Stadler en...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!