Skip to content
MEDIESE BEHANDELING VIR KZN-RENOSTER episode artwork

EPISODE · May 6, 2016 · 4 MIN

MEDIESE BEHANDELING VIR KZN-RENOSTER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

'n Nuwe mediese prosedure wat vir mense ontwikkel is, is vir die eerste keer op 'n dier gebruik om die gapende wond van die bekende renoster - Hope - te behandel nadat stropers 'n jaar gelede haar horings verwyder het. Hope het 'n ikoon in die stryd teen stropers geword nadat sy ondanks 'n wond van 'n halwe meter wyd oorleef het. Veeartse hoop dat 'n nuwe tegniek wat byna soos 'n skoenveter werk, sal help om die wond in so 'n mate te verklein dat dit met 'n inplanting bedek kan word. Dries Liebenberg berig...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 6, 2016

Embed this episode

Ready to play

MEDIESE BEHANDELING VIR KZN-RENOSTER

0:00 4:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on May 6, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!