MEDIESE REGSKENNER PRAAT OOR MANDELA-BOEK episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2017 · 3 MIN

MEDIESE REGSKENNER PRAAT OOR MANDELA-BOEK

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Ons bly by die storie. Formele aanklagte gaan teen die skrywer van Mandela's Last Days, dokter Vejay Ramlakan, aanhangig gemaak word. Die inligting wat bekend gemaak is, is glo nie deur die regte partye goedgekeur nie. Maar was Ramlakan se optrede korrek om hierdie inligting bekend te maak? Marlinée Fouché het met Adele van der Walt, 'n prokureur by Adele van der Walt Prokureurs, hieroor gepraat. Van der Walt spesialiseer in mediese reg.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MEDIESE REGSKENNER PRAAT OOR MANDELA-BOEK

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 25, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!