EPISODE · Jun 26, 2026 · 0 MIN
Meer as 8 200 in twee weke uit SA gerepatrieer
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Grensbestuursowerheid sê 8 230 Malawiese en Zimbabwiese burgers is in minder as twee weke deur die Beitbrug-grenspos gerepatrieer. Dit kom aanloop tot Dinsdag se beplande optogte teen onwettige immigrasie. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê buitelanders wat vir repatriasie aangemeld het, is in die teenwoordigheid van amptenare van hul onderskeie ambassades verwerk om hul identiteit, reisdokumente en nakoming van toepaslike immigrasievereistes na te gaan:
Embed this episode
NOW PLAYING
Meer as 8 200 in twee weke uit SA gerepatrieer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.