MEJ DOWE WERELD episode artwork

EPISODE · Jul 19, 2016 · 3 MIN

MEJ DOWE WERELD

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die nuwe Mejuffrou Dowe Wêreld, Janie Erasmus sê dit is vir haar 'n droom wat waar geword het. Erasmus het verlede jaar die titel van Mejuffrou Dowe Suid-Afrika ingepalm. Sy het haar nuwe kroon die afgelope naweek in Praag in die Tsjeggiese Republiek ontvang. Jean Esterhuizen het met Erasmus gepraat, met behulp van die bedryfshoof van Mejuffrou Dowe SA Leviena Smit. Erasmus sê sy wil graag tydens haar termyn fondse insamel vir kinders wat kogleêre inplantings benodig.

NOW PLAYING

MEJ DOWE WERELD

0:00 3:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 19, 2016.

What is this episode about?

Die nuwe Mejuffrou Dowe Wêreld, Janie Erasmus sê dit is vir haar 'n droom wat waar geword het. Erasmus het verlede jaar die titel van Mejuffrou Dowe Suid-Afrika ingepalm. Sy het haar nuwe kroon die afgelope naweek in Praag in die Tsjeggiese...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!