Menseregtedag in Sharpeville episode artwork

EPISODE · Mar 24, 2017 · 4 MIN

Menseregtedag in Sharpeville

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Ons moet onthou watter opofferings vir ons gemaak is deur dié wat voor ons hier was. DIT was die woorde van die Gauteng Premier, David Makhura, wat 'n gehoor toegespreek het by 'n Menseregtedag Herdenking wat Dinsdag in Sharpeville, suid van Johannesburg gehou is. Nege-en-sestig mense is op dié dag in 1960 deur die apartheidsregering vermoor, toe hulle teen die paswette betoog het. Daar was ook 'n kransleggings-seremonie by die Sharpeville-gedenkteken, oorkant die polisiestasie waar die betogers doodgeskiet is. Makhura sê dit is belangrik om die families te ondersteun wat hulle geliefdes tydens die slagting verloor het. Tog voel van die dag se slagoffers asof die regering hulle vergeet. Jamaine Krige doen verslag.

NOW PLAYING

Menseregtedag in Sharpeville

0:00 4:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 24, 2017.

What is this episode about?

Ons moet onthou watter opofferings vir ons gemaak is deur dié wat voor ons hier was. DIT was die woorde van die Gauteng Premier, David Makhura, wat 'n gehoor toegespreek het by 'n Menseregtedag Herdenking wat Dinsdag in Sharpeville, suid van...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!