EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN
Menslike ontlasting 'moenie plaaslik as kunsmis gebruik word'
from Nuus · host Kosmos 94.1
Ten spyte van die gebruik daarvan in sommige dele van die wêreld, moet menslike ontlasting nie plaaslik as kunsmis gebruik word nie, volgens Agribank se tegniese adviseur oor vee en weiding, Erastus Ngaruka. Hy sê die potensiële gesondheidsgevare wat met menslike afval verband hou, weeg swaarder as enige landbouvoordele. Ngaruka se opmerkings kom terwyl Namibië steeds 'n groot sanitasietekort in die gesig staar, met oop ontlasting 'n wydverspreide bron van kommer in beide landelike en stedelike gebiede. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
Menslike ontlasting 'moenie plaaslik as kunsmis gebruik word'
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.