EPISODE · Jun 16, 2017 · 3 MIN
METEOOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Luisteraars van Monitor het vanoggend van oral af laat weet van 'n meteoor wat hulle gisteroggend gesien het. Volgens al die berigte was dit net na 06:00 sigbaar. Talle luisteraars het vanuit die Oos-Vrystaat laat weet dat hulle knalgeluide ook gehoor het. Spektrum het van hulle gebel. Susan Strydom van Kestell het die verskynsel op pad werk toe gesien.
NOW PLAYING
METEOOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m