METRORADE PRESTEER GOED EEN JAAR NA MUNISIPALE VERKIESINGS episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2017 · 3 MIN

METRORADE PRESTEER GOED EEN JAAR NA MUNISIPALE VERKIESINGS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Vandag 'n jaar gelede het Suid-Afrikaners hulle stemme in die munisipale verkiesing uitgebring. Volgens die Suid-Afrikaanse marknavorsingsmaatskappy, IPSOS sien Suid-Afrikaners 'n jaar later 'n groot verbetering in dienslewering deur die plaaslike regering, veral in metrorade. IPSOS se Direkteur vir Openbare Menings, Mari Harris, het aan Dianke Nel gesê 61% van Kapenaars wat aan die peiling deelgeneem het, is van mening dat die Metroraad sy werk baie goed doen.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 3, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

METRORADE PRESTEER GOED EEN JAAR NA MUNISIPALE VERKIESINGS

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 3, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!