EPISODE · Apr 11, 2016 · 2 MIN
METRORAIL KAAPSTAD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Metrorail in die Wes-Kaap bied 'n beloning aan van R100 000 vir inligting oor tien treinwaens op twee platforms wat Saterdagaand by die Kaapstad stasie aan die brand gesteek is. Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott sê hulle het die afgelope dertig maande 54 treinwaens verloor. Die skade kan veroorsaak dat kaartjiepryse baie duurder word. Sy het met Justin Kennerley gepraat.
Embed this episode
Ready to play
METRORAIL KAAPSTAD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.