Miljoene in 2025 belê in mens-dier-konflik bekamping episode artwork

EPISODE · Jun 23, 2026 · 0 MIN

Miljoene in 2025 belê in mens-dier-konflik bekamping

from Nuus · host Kosmos 94.1

Namibië versterk bewaringspogings in sy noordwestelike, noord-sentrale en noordoostelike streke, met byna 4,5 miljoen Namibiese dollar wat verlede jaar belê is in die vermindering van mens-dier-konflik, die bekamping van wildmisdaad en die verbetering van gemeenskapslewensbestaan. Kosmos 94.1 Nuus het met Bennett Kahuure, die direkteur van parke en wildlewebestuur by die omgewingministerie gepraat, wat sê die Geïntegreerde Mens-dier-konflik- en Wildmisdaadprojek het pogings teen stropery verbeter.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 23, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Miljoene in 2025 belê in mens-dier-konflik bekamping

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 23, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!