EPISODE · Jul 20, 2017 · 2 MIN
MIN BEKEND OOR NUWE SASSA HOOF PEARL BHENGU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Pearl Bhengu is as die waarnemende uitvoerende hoof van die Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, of SASSA aangestel. Dit volg nadat Thokozani Magwaza se kontrak opgeskort is te midde van bewerings dat hy uit die pos gedwing is weens 'n geskil met die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, oor die verspreiding van toelaes. Sommige politieke partye is egter bekommerd oor Pearl Bhengu se aanstelling. Jean Esterhuizen berig.
NOW PLAYING
MIN BEKEND OOR NUWE SASSA HOOF PEARL BHENGU
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m