EPISODE · Aug 1, 2017 · 3 MIN
MINDERHEIDSGROEP WIL MALEMA VERVOLG VIR SY UITSPRAKE OOR INDIëRS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Minderheidsgroepe maak beswaar een die EFF-leier, Julius Malema, se uitsprake tydends dié party se vierjarige verjaardagvieringe die afgelope naweek in KwaZulu-Natal. Die Minority Front beplan om hom by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie aan te kla. Die burgerregtegroep, Afriforum, gaan Malema vanoggend aankla oor sy uitlatings dat mense grond moet beset.
Embed this episode
NOW PLAYING
MINDERHEIDSGROEP WIL MALEMA VERVOLG VIR SY UITSPRAKE OOR INDIëRS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.