EPISODE · Aug 7, 2017 · 2 MIN
MINISTER RAND VROUE NA BEWERING AAN BY RESTAURANT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die adjunk-minister van hoër onderwys, Mduduzi Manana het vroeg Sondagoggend glo twee vroue aangerand na 'n debat oor die ANC se presidensiële verkiesing. Die voorval het by die Cubana-restaurant in Fourways, Johannesburg plaasgevind. 'n SAUK joernalis, Lumko Jimlongo en 'n vriend het die voorval aanskou. Hulle het tussenbeide probeer tree na die restaurant se sekuriteit en bestuurder glo net toegekyk het wat gebeur..
NOW PLAYING
MINISTER RAND VROUE NA BEWERING AAN BY RESTAURANT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m