Misa het kommer oor rybewys van 10 jaar episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2026 · 0 MIN

Misa het kommer oor rybewys van 10 jaar

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Motorbedryf-personeelvereniging vra gereelde gesondheidstoetse om voort te gaan indien rybewyse van vyf tot tien jaar verleng word. Die vereniging ondersteun die stap om burokrasie te verminder, maar voer aan motoriste moet steeds elke vyf jaar oogtoetse ondergaan om te verseker hulle bly geskik om te bestuur. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond waarsku dat toestande soos swak sig padveiligheid kan beïnvloed:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 25, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Misa het kommer oor rybewys van 10 jaar

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 25, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!