MISKRUIER MYN episode artwork

EPISODE · Oct 21, 2016 · 3 MIN

MISKRUIER MYN

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

INTRO: Het die natuur sy eie manier om myn-rehabilitasie te bevorder? Dit is die vraag wat Gustav Venter deur sy navorsing wou beantwoord. Venter is 'n student aan die Universiteit van Pretoria se departement van Dierkunde en Entomologie. Hanri Wondergem het met hom gepraat by die sewende jaarlikse Oppenheimer De Beers Groep Navorsingskonferensie in Johannesburg, waar Venter 'n spreker was. Die antwoord tot sy vraag le by miskruiers...

NOW PLAYING

MISKRUIER MYN

0:00 3:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on October 21, 2016.

What is this episode about?

INTRO: Het die natuur sy eie manier om myn-rehabilitasie te bevorder? Dit is die vraag wat Gustav Venter deur sy navorsing wou beantwoord. Venter is 'n student aan die Universiteit van Pretoria se departement van Dierkunde en Entomologie. Hanri...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!