EPISODE · Jun 19, 2017 · 6 MIN
MIV KLINIEKE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Meer as sewe miljoen mense in Suid-Afrika het die MI-Virus onder lede, dis die hoogste syfer wêreldwyd. Die regering verskaf maandeliks gratis anti-retrovirale medisyne aan sowat drie en 'n half miljoen mense, die grootste anti-retrovirale program op die planeet. Dit beteken dat privaat klinieke wat destyds op die behandeling van MIV en Vigs gefokus het, drasties begin verander het. Darren taylor het een so 'n kliniek besoek. En dié bydrae het aan Taylor, so pas 'n gesogte Discovery-toekenning vir die Beste Radio-joernalistiek in die Gesondheidsafdeling in die sak gebring.
NOW PLAYING
MIV KLINIEKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m