MIV-POSITIEWE KIND IS AL NEGE JAAR IN REMISSIE episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2017 · 3 MIN

MIV-POSITIEWE KIND IS AL NEGE JAAR IN REMISSIE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Universiteit van die Witwatersrand sê meer navorsing moet gedoen word om te bepaal of 'n Suid-Afrikaanse MIV-positiewe kind, wat nou amper nege jaar lank in remissie is, besonderse genetiese kenmerke het. Die kind is op die ouderdom van 32 dae positief vir MIV getoets. Die kind is daarna tien maande lank met anti retrovirale middels behandel en toe die kind ongeveer een jaar oud was, is die medikasie gestaak. Jean Esterhuizen berig.

NOW PLAYING

MIV-POSITIEWE KIND IS AL NEGE JAAR IN REMISSIE

0:00 3:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 25, 2017.

What is this episode about?

Die Universiteit van die Witwatersrand sê meer navorsing moet gedoen word om te bepaal of 'n Suid-Afrikaanse MIV-positiewe kind, wat nou amper nege jaar lank in remissie is, besonderse genetiese kenmerke het. Die kind is op die ouderdom van 32 dae...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!