EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN
MKHWENBANE ERKEN SY KAN NIE BEVELE OOR GRONDWET EN RESERWEBANK MAAK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het erken dat sy verkeerd was om die Parlement te beveel om die grondwet te verander. Sy sê verder dit was verkeerd van haar om 'n verandering in die Reserwebank se mandaat te beveel. Mkwhebane gaan nie die Reserwebank se aansoek teenstaan, dat haar verslag ongedaan gemaak moet word nie. Tog berig Marlinée Fouché dat Mkhwebane steeds volhou haar verslag geldig is.
NOW PLAYING
MKHWENBANE ERKEN SY KAN NIE BEVELE OOR GRONDWET EN RESERWEBANK MAAK
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.