EPISODE · Apr 8, 2016 · 2 MIN
MODE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die privaat sektor het 'n verantwoordelikheid om meer betrokke te raak by die ontwikkeling en ondersteuning van onderrig in Suid-Afrika. Dit was die tema van die jaar se openings -mode vertoning by die SA Fashion Week, wat tans aan die gang is in Johannesburg. Die modeontwerper Gert Johan Coetzee sê die regering gaan nie alleen by Madiba se lewenslange droom uitkom om onderrig vir almal 'n moontlikheid te maak nie en daarom moet die privaat sektor hand bysit.
Embed this episode
Ready to play
MODE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.