EPISODE · Jun 22, 2017 · 5 MIN
MOET HOFSAKE REGSTREEKS DEUR MEDIA UITGESAAI WORD?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Media24 het sy aansoek in die appèlhof vir die regstreekse uitsending van die Van Breda-moordsaak verloor. Dit is egter nie so eenvoudig nie, en die hof het gesê hy wil juis nie 'n oorkoepelende verbod op uitsendings plaas nie. So, wat is die situasie? Ons praat met die direkteur vir litigasie en strafregkundige by by die regsfirma ENS Afrika in Stellenbosch, Willem van der Kolf.
Embed this episode
NOW PLAYING
MOET HOFSAKE REGSTREEKS DEUR MEDIA UITGESAAI WORD?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.