MOET ONS VERTROUE IN OPENBARE BESKERMER VERLOOR? episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2017 · 2 MIN

MOET ONS VERTROUE IN OPENBARE BESKERMER VERLOOR?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het erken dat sy verkeerd was om die Parlement te beveel om die grondwet te verander; en om 'n verandering in die Reserwebank se mandaat te beveel. Maar die medeskrywer van die land se grondwet, Marinus Wiechers, het aan Marlinée Fouché gesê hy het nog nie vertroue in haar verloor nie. Hy sê egter die feit dat sy steeds glo haar verslag is geldig, spreek boekdele.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MOET ONS VERTROUE IN OPENBARE BESKERMER VERLOOR?

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 11, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!