EPISODE · Jul 13, 2017 · 3 MIN
MOGALE CITY: BESKULDIGINGS VAN OMKOOPGELD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die EFF beweer die ANC het raadslede van die Mogale City-munisipaliteit aan die Wes-Rand omgekoop om die R2,6 miljard begroting goed te keur. Sonder die begroting sal daar geen dienslewering wees nie, omdat werkers en krediteure nie betaal sal word nie. Metzi van der Merwe het meer besonderhede.....
Embed this episode
NOW PLAYING
MOGALE CITY: BESKULDIGINGS VAN OMKOOPGELD
0:00
3:25
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 3 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 13, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!