EPISODE · Sep 11, 2020 · 37 MIN
Monitor 11 September 2020 - Deel 1
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Toerisme-instellings op Beaufort-Wes is swaar getref deur die nasionale inperking. Wysigings aan die kieswet word binnekort in die parlement ter tafel lê, wat die weg kan baan vir elektroniese stemming. Die Universiteit Stellenbosch doen navorsing oor nuwe tuberkulose diagnostiese en genetiese toetse. En 'n paneel van menseregtekenners het 'n spesiale verslag oor die stand van menseregte in Jemen vrygestel.
NOW PLAYING
Monitor 11 September 2020 - Deel 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m