EPISODE · Sep 11, 2020 · 45 MIN
Monitor 11 September 2020 - Deel 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Organisasies en individue van 60 lande eis optrede teen China deur die Verenigde Nasies. Intussen vlieg Sjinese vegvliegtuie oor Taiwan, wat die spanning in die Taiwan Seestraat aansienlik verhoog. Die langverwagte Disney-treffer, Mulan, is pas in rolprentteaters vrygestel. Leon van Nierop verduidelik of dit die lang wag werd was.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor 11 September 2020 - Deel 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.