EPISODE · Oct 15, 2020 · 38 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Amptenare van die departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sê die land se grense is in 'n swak toestand; Die voormalige bedryfshoof van Bosasa, Angelo Agrizzi, is in die Handelsmisdaadhof in Johannesburg borgtog geweier; Ons kyk na die verwagte rol van La Niña die komende somer seisoen; en die grond onteienings konsep wetgewing is vandeesweek in die Staatskoerante gepubliseer - gaan die konsep nou wetgewing word?
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.