EPISODE · Oct 9, 2020 · 41 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die borgtogaansoek van twee van die vier aangeklaagdes in die Deacon-moorde is tot aanstaande week uitgestel; Die Vakbond Solidariteit stel 'n omvattende werkherstelprogram bekend - ons kyk na wie hierby baat en hoe dit gaan werk; Die openbare beskermer sê die nasionale vervolgingsgesag wil nie saamwerk met haar kantoor nie; en na sewe kyk ons na die regsaspekte van die VBS en ander korrupsie-verwante hofsake......
Embed this episode
Ready to play
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.