EPISODE · Sep 23, 2020 · 34 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Inwoners van Eldoradopark stoei om toegang tot die hof te kry waar die borgtogverhoor van drie polisiebeamptes in verband met die moord op Nathaniel Julies plaasvind; en die Republikeinse Party in Amerika vergader vir die eerste keer formeel om te besin oor hoe en wanneer 'n opvolger vir oorlede regter Ruth Bader Ginsburg bepaal moet word.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m