EPISODE · Sep 22, 2020 · 39 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — 'n Wysiging aan die Strafproseswet kan daartoe lei dat diegene wat inperkingsmaatreëls oortree het, se misdaadrekords geskrap word.; Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se sakeredding span het 'n ooreenkoms met die regering bereik rakend nog 'n lening.; Onderwysers wat toegewings gekry het om gedurende die inperking van die huis af te werk, keer terug skool toe.; en die vakbond vir gesondheidswerkers, Nehawu, gaan môre met President Cyril Ramaphosa vergader.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.