EPISODE · Sep 21, 2020 · 37 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — 'n Verdagte verskyn na verwagting vandag in die hof in verband met die moord op die Rafferty-egpaar van Newcastle, KwaZulu-Natal, drie weke gelede; 'n Skeptiese Suid-Afrika vra meer inligting van Amerika oor die vermeende beplande Iranse sluipmoord op ambassadeur Lana Marks; en na half-sewe praat ons oor die skerp reaksie wat die regering se Covid19-app in sekere oorde ontlok het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.