Monitor episode artwork

EPISODE · Sep 15, 2020 · 21 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die politieke en ekonomiese risiko ontleders, die maatskappy, Eunomix Business & Economics waarsku dat Suid-Afrika ekonomies en polities sal ineenstort teen die jaar 2030 tensy die regering sy ekonomiese modelle wysig. Trouens, Eunomix waarsku dat Suid-Afrika teen 2030 'n sogenaamde gefaalde staat sal wees. Ons praat vanoggend hieroor met 'n ekonomiese raadgewer by die Optimum beleggingsgroep, Roelof Botha en die Hoof ekonoom by die Efficient Groep, Dawie Roodt.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 21:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 21 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on September 15, 2020.

What is this episode about?

RSG — Die politieke en ekonomiese risiko ontleders, die maatskappy, Eunomix Business & Economics waarsku dat Suid-Afrika ekonomies en polities sal ineenstort teen die jaar 2030 tensy die regering sy ekonomiese modelle wysig. Trouens, Eunomix waarsku...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!