EPISODE · Sep 8, 2020 · 55 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die EFF sê hulle gaan die hele week buite Clicks-winkels protesoptrede hou; 'n Ontleder deel sy insig oor die manier waarop die party te werke gaan as hulle nie met iets saamstem nie; Ons vra ook waarom Suid-Afrikaners nie 'n slegte woord oor hul hare duld nie... en later vind ons meer uit oor 'n spesiale ietermagog wat uit die onwettige handel gered is.....
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m