EPISODE · Aug 7, 2020 · 48 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die UDM sê die kabinet moet ontbind en vervang word deur 'n tussentydse administrasie.; Die inperking het 'n verwoestende uitwerking op die Oos-Kaapse jagbedryf.; 'n Inwoner van Zimbabwe sê dis 'n stryd vir gewone burgers om een maaltyd 'n dag te kry.; en die Dierebeskermingsvereniging se hofaansoek oor die uitvoer van 70 duisend skape na die Middeooste word aangehoor.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.