Skip to content
Monitor episode artwork

Jul 20, 2020 7 min

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs

RSG — Die Franse Senaat het besluit om geen vernuwing toe te laat in die restorering van die Notre Dame katedraal nie. Die katedraal sal herstel word om te lyk soos hoe dit was nadat dit in die negentiende eeu gerestoureer is. Wêreldwyd het vooraanstaande argitekte hulle potlode geslyp vir die kans om 'n kontemporêre aanslag vir die katedraal te bring, soortgelyk as wat die glas piramiedes vernuwing aan die Louvre gegee het. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met Dr Marilyn Martin, 'n argitek en ere-navorsingsgenoot in kunsgeskiedenis by die Universiteit van Kaapstad hieroor gepraat.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Monitor

0:00 7:39

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 20, 2020.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.