Skip to content
Monitor episode artwork

Mar 27, 2020 11 min

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs

RSG — Die publiek het sedert President Cyril Ramaphosa se aankondiging Maandagaand, daagliks kosvoorraad by winkels gaan aankoop. In die lang rye om te betaal, het min mense hulle gesteur daaraan om 'n veilige afstand tussen mekaar te handhaaf. Kan dit moontlik veroorsaak het dat ons in die volgende paar dae 'n toename in bevestigde COVID-19 gevalle gaan sien as gevolg hiervan? Ons gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, beter bekend as SAMA, dr Angelique Coetzee.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Monitor

0:00 11:37

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 11 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 27, 2020.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.