EPISODE · Mar 27, 2020 · 10 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Vandag is die eerste dag van Suid-Afrika se COVID-19 afsonderings-tydperk. Die regering het streng maatreëls in plek gestel om die verspreiding van die Corona-virus te probeer inperk en maan die publiek om daarby te hou. Maar vir baie van Suid-Afrikaners voel dit dalk of hulle wêreld oornag verander het.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
0:00
10:16
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 10 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on March 27, 2020.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!