Monitor episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2020 · 3 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die Suid-Afrikaanse Silwerdoek Federasie oftewel SASFED beraadslag tans oor hoe om Covid-19 se potensiële impak op die plaaslike rolprent bedryf te bestuur. SASFED verteenwoordig vervaardigers, draaiboekskrywers, redigeerders, akteurs en animeerders. Intussen krap onafhanklike rolprentmakers kop oor hoe hulle kos op die tafel gaan sit. Die filmmaker, Pieter Lombaard, het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat hy al vir meer as 'n JAAR lank voorberei vir 'n Amerikaanse dokumentêr wat hy nou in MEMEL in die Vrystaat verfilm. Helaas, het COVID-19 nou 'n stokkie in daardie wiel gesteek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 20, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 3:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 20, 2020.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!