Monitor episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2020 · 8 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — In Victoria Wes in die Noord-Kaap probeer plaaslike entrepeneurs reeds 'n geruime tyd om meer toeriste na die bestemming te lok. Volgens 'n restaurant-eienaar in die dorp is die regering se nuwe strenger Covid-19 beleid besig om al hierdie planne te snoeker. Intussen meen nog 'n restaurant eienaar van Bloemfontein, dat hierdie maatreëls gaan maak dat meer mense van die honger as van die Covid-19 virus gaan doodgaan. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met 'n paar eienaars en bestuurders van restaurante oor die land gepraat en hierdie verslag saamgestel.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 8:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 8 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 20, 2020.

What is this episode about?

RSG — In Victoria Wes in die Noord-Kaap probeer plaaslike entrepeneurs reeds 'n geruime tyd om meer toeriste na die bestemming te lok. Volgens 'n restaurant-eienaar in die dorp is die regering se nuwe strenger Covid-19 beleid besig om al hierdie...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!