Monitor episode artwork

EPISODE · Mar 19, 2020 · 6 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die plaaslike fliek "Losing Lerato" is met ses toekennings by die "Idyll Wild" internasionale rolprentfees in Kalifornië bekroon. Die toekennings sluit in: beste akteur, beste aktrise, beste oorspronklike klankbaan, 'beste spel van 'n kinderakteur' sowel as 'gehoorgunsteling'. In mediafoto's pryk die wenners met hul trofees - geklee in aandklere sowel as gesigsmaskers vir beskerming teen die Covid 19-virus. "Losing Lerato" se draaiboekskrywer, Ricardo Arendse, het weens sy verpligtinge by die Stellenbosch Woordfees nie die toekenningsgeleentheid bygewoon nie. Maar hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren vertel hoe trots hy op die rolprent se prestasies is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 19, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 6:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 6 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on March 19, 2020.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!