EPISODE · Mar 4, 2020 · 16 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Minstens 30% van Suid-Afrikaanse jong meisies is oorgewig. Meer as die helfte van die land se volwassenes is ook oorgewig. Wêreldwyd ly 650 miljoen mense aan vetsug. Een van die wereld se voorste kundiges op die gebied van vetsug, professor Tess van der Merwe van die Universiteit van Pretoria, wat ook dien as Afrika Konsultant vir die Internasionale vereniging vir vetsug, deel haar insig oor die toestand.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.