EPISODE · Feb 25, 2020 · 4 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, het aangekondig dat 'n bykomende 648 hektaar staatsgrond vir behuisingsontwikkeling beskikbaar gemaak is. Dit volg nadat 167 erwe van sowat veertienduisend hektaar in Oktober verlede jaar vrygestel is. De Lille sê die vrystelling van grond is deel van die regering se grondhervormingsproses wat op die wyse bespoedig sal word.
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·22m
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m