Monitor episode artwork

EPISODE · Feb 18, 2020 · 4 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Die benoemings vir Suid-Afrika se weergawe van die Oscars, die Suid-Afrikaanse Rolprent- en Televisietoekennings, oftewel die SAFTAS, is pas bekendgemaak. Die kinematograaf, Willie Nel, is met twee SAFTA-benoemings in dieselfde kategorieë vereer. Hy het die kinematografie behartig van beide "Die verhaal van Racheltjie de Beer" sowel as "Knuckle City". Nel het vir Anna-Marie Jansen Vuuren vertel gesê dat dit 'n groot eer is om raakgesien te word deur kenners op die gebied van kamerawerk.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 4:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on February 18, 2020.

What is this episode about?

RSG — Die benoemings vir Suid-Afrika se weergawe van die Oscars, die Suid-Afrikaanse Rolprent- en Televisietoekennings, oftewel die SAFTAS, is pas bekendgemaak. Die kinematograaf, Willie Nel, is met twee SAFTA-benoemings in dieselfde kategorieë...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!