EPISODE · Feb 3, 2020 · 9 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Die dodetal weens die corona-epidemie in China het tot 361 gestyg, terwyl die aantal bevestigde gevalle in China tot meer as 17-duisend aangegroei het. Die eerste sterfgeval buite China is gister in die Filippyne aangemeld. Minstens 171 gevalle is in tientalle ander lande bevestig. Maar hoe gereed is Suid-Afrika om die virus te bekamp, en hoe bang moet ons wees? Ons paat hieroor met die hoof van die Infeksie-siektes afdeling by die Fakulteit Geneeskunde, Stellenbosch Universiteit, Dr Jantjie Taljaard.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.