Monitor episode artwork

EPISODE · Feb 3, 2020 · 20 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Gister, 30 jaar gelede, op 2 Februarie 1990, het president F.W. De Klerk 'n toespraak gelewer wat die politieke landskap van Suid-Afrika totaal sou verander. In sy openingsrede aan die parlement het hy die ANC, PAC, en SAKP ontban. Verder het hy die vyf jaar lange noodtoestand opgehef en politieke gevangenes vrygelaat. Slegs nege dae later is Nelson Mandela vrygelaat. Vir meer oor hierdie historiese gebeure praat ons nou met 'n politieke ontleder verbonde aan UNISA, Professor Dirk Kotze, en voormalige koerantredakteur, skrywer en politieke ontleder, Harald Pakendorf...

NOW PLAYING

Monitor

0:00 20:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 20 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on February 3, 2020.

What is this episode about?

RSG — Gister, 30 jaar gelede, op 2 Februarie 1990, het president F.W. De Klerk 'n toespraak gelewer wat die politieke landskap van Suid-Afrika totaal sou verander. In sy openingsrede aan die parlement het hy die ANC, PAC, en SAKP ontban. Verder het...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!