Monitor episode artwork

EPISODE · Jan 22, 2020 · 13 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Hulle het nie boulers met 'n angel nie, het Pieter van den Berg gister gesê oor die Proteas se treurmare teen die Engelse. Dit is ook die kritiek van menige ander ontleder. Maar dit was nie altyd so nie. Daar was 'n tyd toe Suid-Afrikaanse boulers 'n vreesaanjaende gesig vir die wêreld se beste kolwers was. En in die ateljee is die legendariese Ali Bacher, as krieketspeler en as krieketbaas. Hy en David Williams het die boek geskryf, South Africa's greatest bowlers, past and present.

NOW PLAYING

Monitor

0:00 13:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 13 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on January 22, 2020.

What is this episode about?

RSG — Hulle het nie boulers met 'n angel nie, het Pieter van den Berg gister gesê oor die Proteas se treurmare teen die Engelse. Dit is ook die kritiek van menige ander ontleder. Maar dit was nie altyd so nie. Daar was 'n tyd toe Suid-Afrikaanse...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!