Monitor episode artwork

EPISODE · Dec 24, 2019 · 18 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Dis Kersdag, en in plaas daarvan dat hulle tyd by hulle gesinne en uitgebreide familie kan deurbring, moet heelwat mense wat noodsaaklike dienste lewer, vandag werk. Dit sluit nooddienswerkers, die polisie en selfs uitsaaiers in. Maar daar is nog mense wat op Kersdag werk, en dis die geestelike- en ondersteuningspersoneel by kerke oor die wêreld heen. Een van hulle is Marnus Greyling, 'n bekende Suid-Afrikaanse orrelis, wat maar soos ander in sy beroep vandag die ure op die orrelbankie slyt by die kerk waar hy werk. Gustav Greyling het by hom gaan uitvind wat sy werk behels, en hoe dit is dat 'n jong Afrikaanssprekende in so 'n antieke beroep, by 'n antieke kerk beland het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 24, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 18:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 18 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 24, 2019.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!