EPISODE · Dec 11, 2019 · 1 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Mejufrrou Heelal Zozibini Tunzi het reeds in haar nuwe woonstel in New York ingetrek, na sy Sondag die kompetisie gewen het. Tunzi is die derde Suid-Afrikaner wat die gesogte kroon dra. Ons Amerikaanse korrespondent, Sherwin Bryce-Pease, het gister met haar 'n onderhoud op die Empire State Gebou gevoer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Monitor
0:00
1:23
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on December 11, 2019.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!