Monitor episode artwork

EPISODE · Dec 2, 2019 · 5 MIN

Monitor

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

RSG — Meervoudige middelweerstandige Tuberkulose skakel pasiënte fisies en emosioneel uit vir jare lank, indien dit nie effektief behandel word nie. Op mediese vlak word daar heelwat vordering gemaak om die impak van die siekte te verminder. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie se riglyne, bepaal nou dat nuwe, mondelinge middels gebruik word, in plaas van ouderwetse inspuitings wat doofheid en blindheid kan veroorsaak. Marlinee Fouche het tydens haar besoek aan Indië, as deel van 'n studiebeurs, met TB-lyers uit verskeie lande oor die vorm van TB gepraat, om te hoor hoe die ou- en nuwe medikasie van mekaar verskil.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 2, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Monitor

0:00 5:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 2, 2019.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!