EPISODE · Dec 2, 2019 · 22 MIN
Monitor
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
RSG — Hier in Suid-Afrika het die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, verlede week n nuwe vigs-middel bekend gestel, D.T.G - 'n belangrike gebeurtenis in n land waar 7,8 miljoen van sy landgenote MIV-positief is. Met Wêreld Vigsdag gister, gee ons dan ook vanoggend aandag aan die stand van vigs in ons land. Monitor se ateljeegas, Mia Malan - die direkteur van die Mail and Guardian se BHEKI-SIESA sentrum vir gesondheids-joernalistiek...
NOW PLAYING
Monitor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m